Loading Events
Desember vakansies is basically ‘n huweliks-eksamen.
Maar ontspan β€” jy hoef nie deel te word van die “vakansie familie fiasko” statistiek nie. Timothy is hier om jou toe te rus sodat jy terugkom gelukkiger, kalmer… en nog getroud.
Hierdie Jingle Ballz survival kit sluit in:
β€’ Kinder-Ontsnappingsplan 101
β€’ Skoonma Verskansings strategie
β€’ Irriterende-Man Detox
β€’ Kopseer-Vrou DIY Kit
β€’ Kommunikasie Veldgids
Go to Top